Koor deur na ATKV Applous finaal

2019-06-13 06:00
FOTO: Hoërskool Strelitzia se meisieskoor is uitgenooi na die ATKV Applous-finale in Bloemfontein. Van links is Sindiswa Nkayi, Celani Dloto, Ovayo Matiwane, Lisakhanya Ngonqoza, Similile Matiwane, Siphosethu Qinela, Ath’enkosi Pama, Courtney Wilkinson, Siphelele Mgneni, Aviwe Mgabaza and Juliet Zander.               Foto:VERSKAF

FOTO: Hoërskool Strelitzia se meisieskoor is uitgenooi na die ATKV Applous-finale in Bloemfontein. Van links is Sindiswa Nkayi, Celani Dloto, Ovayo Matiwane, Lisakhanya Ngonqoza, Similile Matiwane, Siphosethu Qinela, Ath’enkosi Pama, Courtney Wilkinson, Siphelele Mgneni, Aviwe Mgabaza and Juliet Zander. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

232 Skoolkore van regoor Suid-Afrika, asook Namibië, het vanjaar ingeskryf vir die nasionale ATKV Applous Koor-kompetisie se Streekfeeste.

Drie van hierdie Streekfeeste is in die Oos-Kaap aangebied waar 22 kore opgetree het. In Uitenhage het sewe kore van Uitenhage, Despatch en Jeffreysbaai deelgeneem. In Port Elizabeth was daar nege deelnemende kore van die Baai, Cradock, Grahamstad en Humansdorp. En in Oos-Londen het ses skoolkore ingeskryf.

Elke koor moet ‘n program van 4 liedere aanbied, wat ’n voorgeskrewe werk insluit. Kore van Uitenhage het uitgeblink en hulle het almal goue sertifikate (80%+) ontvang.

Slegs kore wat ’n goue sertifikaat tydens ’n Streekfees ontvang het, word in ag geneem om te kwalifiseer vir ‘n spesiale uitnodiging na die ATKV Applous finaal. Goue sertifikate op Streeksvlak moet daarby “goud genoeg” wees alvorens ’n koor genooi word om in Bloemfontein se Sand Du Plessis-teater by die finaal op te tree.

Gesoute beoordelaars het kore van slegs 17 laerskole en 23 hoërskole (uit 232 kore) genooi na Bloemfontein.

Onder dié kore is Hoërskool Strelitzia se koor wat in die afdeling vir hoërskool meisies gaan optree.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.