Kragman van Despatch breek rekords

2017-08-17 06:05
;Kragmanne Dewald Nielsen, Eben Booyens en Francois Vercuil.                                   foto:VERSKAF

;Kragmanne Dewald Nielsen, Eben Booyens en Francois Vercuil. foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Na ‘n afwesigheid van 9 jaar in krag-optel, maak drie kragoptellers van Despatch Hard Bodies Gim, ‘n welkome terugkeer tot die sport wat die afgelope naweek by Westview Skool in Port Elizabeth gehou was.

Dewald Nielsen het eerste gekom in die senior borsopdruk gewigsklas onder 93kg met 150kg borsopdruk.

Francois Vercuil het eerste gekom in die senior onder 93kg gewigskategorie met ‘n hurksit van 145kg, borsopdruk van 145kg en dooiegewig van 220kg.

Eben Booyens het eerste gekom in die senior onder 83kg klas met 215kg hurksit, 175kg borsopdruk en met ‘n 215kg dooiegewig. Sy hurksit en borsopdruk is ook Oos-Kaap rekords.

Die volgende kompetisie is op 21 Oktober by HTS Newtonpark in die Baai. -Heilie Combrinck

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.