Kry nou jou potjie reg

2019-09-19 06:00
’n Potjiekoskompetisie word op 28 September deur die Uitenhage Familie-kerk aangebied by Buco Uitenhage, wat ook die borg is van die kompetisie. Spanne moet reeds om 08:00 met hulle potjies begin. Hier is (van links) Geoff Taylor (sanger), Gerrie Jonker (Uitenhage Familie-kerk), Cathy Taylor (sanger), Joel Katz (Buco) en Christo Botma (Buco). Daar sal verskeie stalletjies met eetgoed wees en vermaak vir die kleinspan. Almal word genooi om ’n draai by die geselligheid te maak. Inskrywingsvorms vir die potjiekoskompetisie is by Buco Uitenhage of bel Gerrie by 067 207 420 vir meer inligting.                      Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Kry nou jou potjie reg
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.