Kuier met Hannon

2018-11-01 06:00
; ’n Damestee met Glam Guru, Hannon Bothma is by Hoërskool Despatch aangebied. Hier is (van links) Benita Grobler, Nico Eyre (Klinicare Apteek-groep), Mara Venter (seremoniemeester), Hannon Bothma, Colin Bartle (skoolhoof) en Theresa Prince.   Foto:ZANI DREYER

; ’n Damestee met Glam Guru, Hannon Bothma is by Hoërskool Despatch aangebied. Hier is (van links) Benita Grobler, Nico Eyre (Klinicare Apteek-groep), Mara Venter (seremoniemeester), Hannon Bothma, Colin Bartle (skoolhoof) en Theresa Prince. Foto:ZANI DREYER

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

“MOOIWEES was nog nooit so maklik nie en elkeen van ons verdien ‘n spieëlbeeld wat vir jou knipoog.”

Só sê die Glam Guru, Hannon Bothma, wat onlangs by Hoërskool Despatch se jaarlikse Damestee opgetree het.

Vroue wat die tee bygewoon het beskryf Hannon as “‘n mens met ‘n hart van goud – ‘n omgee mens.” Vrae uit die gehoor is spontaan deur hom beantwoord en hy het vir elke gas tyd gemaak, of dit nou vir advies en of net ‘n foto saam met hom was.

Dit was die skool se vierde jaar wat hulle dié damestee aanbied en met Hannon as gas het hulle ’n rekordgetal bywoners gehad, ’n totaal van 490 gaste.

Die gasvrouens was die steunpilare van die glansgeleentheid en die organiseerders sê baie dankie aan hulle en alle medewerkers vir die gees waarin hulle die geleentheid met sukses aangepak het.

Die hoofborg, Klinicare Apteek-groep, het gesorg dat dié fondsinsamelingprojek ’n groot sukses was.

Organiseerder bedank ook graag al die borge vir hulle bydraes.-VERSLAGGEWER

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.