Landloopatlete skitter by OP-kampioenskap

2019-08-29 06:01
Die Hoërskool Strelitzia se landloopatlete, onder die bekwame afrigting en leiding van Magretha Voigt en Wimpie Snyman, het baie goed presteer by die OP-landloop kampioenskappe byeenkoms wat onlangs by St Albans gehou is. Vyf atlete is vir die OP-span gekies. Cwayita Jafta het eerste plek behaal in die meisies o.16-afdeling en Amanda Tsilite het tweede plek behaal in die meisies o.17-afdeling. Van links is Guyron Norman, Amanda Tsilite, Laican Jansen, Magretha Voigt, Cwayita Jafta en Shana Filander.                            Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Landloopatlete skitter by OP-kampioenskap
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.