Leer ken U’hage met leidraad-resies

2016-06-23 06:00
 ; Spanne wat aan die avontuur leidraad-resies deelneem gaan op interessante plekke in Uitenhage aandoen. Dié unieke boete-waarskuwing teen spoeg op straat is op die hoek van Kerk- & Caledonstraat.  Foto: LIZETTE ELLIS

; Spanne wat aan die avontuur leidraad-resies deelneem gaan op interessante plekke in Uitenhage aandoen. Dié unieke boete-waarskuwing teen spoeg op straat is op die hoek van Kerk- & Caledonstraat. Foto: LIZETTE ELLIS

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Avontuur leidraad-resies, byna soos Amazing Race, word vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar op Uitenhage aangebied.

“Ons kan nie wag om weg te spring nie. Uitdagings word so opgestel dat al die spanne kan klaar maak. Dit gaan nie net oor die vinnigste span nie,” sê Valerie van der Berg, ’n organiseerder van dié plaaslike leidraad-resies.

Spanne moet ‘n reeks uitdagings voltooi met behulp van leidrade. Deelnemers se kennis van Uitenhage word getoets en dan is daar ook uitdagings wat uit-en-uit pure pret is.

“Dit is ‘n uitstekende spanbou-geleentheid. Vriende, kollegas en selfs gesinne kan deelneem.”

Die avontuur leidraad-resies word op 23 Julie gehou en begin stiptelik om 14:00 by NG Kerk Uitenhage-Oos. Spanne bestaan uit ’n minimum van 2 of maksimum van 4 lede en die inskrywings is R120 per span.

Elke span moet ook R20 of meer saambring vir ‘n Solidariteit Helpende Hand Projek.

Om in te skryf stuur ’n e-pos aan amazingrace@uitenhageoos.co.za of bel Valerie 072 910 4583 of Melinda 073 498 4872 vir meer inligting.

  • Inskrywings vir deelname sluit op 15 Julie en daar is ‘n limiet op die hoeveelheid spanne wat kan deelneem.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.