Lekker vetkoeke vir elke smaak

2017-03-09 11:59
=Vetkoekpaleis se gedugte span vroue (voor vna links) Karen, Mari en Noesie. Agter is Rouzie, Chantelle, Simone en Wethu.

=Vetkoekpaleis se gedugte span vroue (voor vna links) Karen, Mari en Noesie. Agter is Rouzie, Chantelle, Simone en Wethu.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Genade dit is ’n groot én lekker vetkoek! Dan praat ons nou van die gewone grootte en nie eers van die king size nie!

“Ja, ek sê mos jy gaan ver soek om vier mense so lekker te laat eet vir onder R100. Bel, bestel en gee ons so 20-30 minute en julle is in vir lekker eet,” sê Mari Wilkins, eienaar van Vetkoekpaleis op Despatch.

Sy is ook die eienaar van die buur-besigheid, All Prints, en is nou weer volstoom terug by die paleis waar vetkoeke koning kraai.

Die vetkoeke se vulsels is net so interessant soos die name. Daar is die Dikfrik-vetkoek (100 gram vleis patty, spek, kaas, eier, gebraai-de uie en sampioen). Holiday Hoender, Jambek, Blerrie Kerrie, Lekker Trekker, Babalas en Ella se Pyn om maar ’n paar te noem. Vir seker ’n spyskaart vir alle smake, sout, soet, brand en kombinasies daarvan.

Lekker platters

Die skinkbordetes (platters) is waarde vir geld. Hier kan mens kies tussen ’n halwe skinkbord (12 stukkies van 6 verskillende eetgoedjies en sous) of ’n vol skinkbord (24 stukkies van 6 verskillende eetgoedjies en sous).

Ander eetgoed sluit in slaaie, chips, en ’n keuse van ietsie ekstra vir jou vetkoek soos feta, biltong, karamel of hoenderrepies (nog baie ander ekstras). Vir die kleinspan is daar vetkoeke soos Klein Bulletjie, Tandpyn en Mors Jors.

Vetkoek specials

Elke Vrydag en Saterdag is daar specials. Hou Vetkoekpaleis se Facebook-blad dop of laai Vetkoekpaleis se WhatsApp nommer op jou foon. By Vetkoekpaleis word alles vars voorberei - soos die bestellings inkom - so word daar gebak.

Dankie

Mari sê dankie aan al die vetkoek-liefhebbers vir hulle ondersteuning en aan haar span werkers vir hul harde werk. Vetkoekpaleis voorsien vetkoeke aan die Help Ons Behoeftiges nie-winsgewende organisasie.

Navrae: Facebook Vetkoekpaleis Mense Despatch. Vetkoektyd: Maandae 10:00-20:00; Dinsdae tot Saterdae 08:00-20:00.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.