Lyk van vermiste man in kanaal gevind

2020-05-21 06:02
’n Beampte van die polisie se soek-en-reddings-eenheid haal Sondag die lyk van Telmore Dube uit die besproeiingskanaal.

’n Beampte van die polisie se soek-en-reddings-eenheid haal Sondag die lyk van Telmore Dube uit die besproeiingskanaal.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE lyk van ’n man van Kirkwood wat vermis was, is die naweek in ’n besproeiingskanaal gevind.

Telmore Dube (34) se lyk is Sondagmiddag omstreeks 15:40 in die kanaal naby die Moses Mabida-nedersetting gesien.

Hy was glo sedert verlede week op Dinsdag vermis, maar is eers Saterdag amptelik as vermis by die polisie aangemeld.

Die polisie se soek-en-reddings-eenheid het Sondagmiddag die lyk uit die kanaal gehaal.

Sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, sê die oorsaak van die man se dood sal deur ’n lykskouing bepaal word.

Die polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.