Mari Grobler ‘góói’ met nuwe kinderboek

2019-08-08 06:02
Plaaslike skrywer, Mari Grobler (regs), se jongste kinderboek, Bella en Sebas- tiaan, is pas uitgereik deur Tafelberg Uitgewers. Haar inspirasie vir dié boek was die 11-jarige Theuns Botes (links), ’n vriendin van haar se seun wat tussen boeke grootgeword het. Hy het gesê sy moet ’n boek skryf wat góói. Dit moet nie “boring” wees nie en daar moet baie “action” wees – en Mari het beslis “gegooi” met hierdie avontuurverhaal. Vyf gelukkige UD Express-lesers kan elk ’n Bella en Sebastiaan-boek wen met komplimente van Tafelberg. Lees op bl. 8 meer oor hierdie boek, asook hoe om een te wen.Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Mari Grobler ‘góói’ met nuwe kinderboek
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.