Meeste graad 4’s ‘kan nie lees nie’

2017-12-14 06:00

Byna agt uit tien gr. 4-leerlinge in Suid-Afrika kan nie met begrip lees nie.

Dít is een van die bevindings van navorsers aan die sentrum vir evaluering en assessering aan die Universiteit van Pretoria (UP) oor die jongste navorsing van die Progress in International Reading Literacy Study (Pirls).

Suid-Afrika het in die Pirls 2016-navorsing laaste uit 50 deelnemende lande gekom.

Teen die einde van 2015 het dié sentrum die leesbegripvaardighede van 12 810 gr. 4-leerlinge in al 11 amptelike tale oor Suid-Afrika heen getoets. Die resultate dui daarop dat 78% van gr. 4-leerlinge nie die Lae Internasionale Pirls-maatstaf vir lees kon haal nie.

Celeste Combrinck, waarnemende direkteur van die sentrum by die UP sê, “Terwyl minder as die helfte van die leerlinge wat die toetse in Engels en Afrikaans geskryf het, dié maatstaf kon haal, kon 80% van diegene wat die toetse in een van die nege ander amptelike tale afgelê het, dit nie haal nie.”

Uit die verslag blyk dit dat die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng die beste gevaar het.

Seuns het swakker as meisies gevaar

Dr. Nic Spaull, onderwysnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, sê die situasie in Suid-Afrika is erger as wat voorheen vermoed is.

Ook die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het nie verwag dat dit só swak gaan wees nie. Sy sê meer as 60% van die leerlinge kom van skole in landelike gebiede.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.