Metro versaak U’hage DBV

2016-06-02 06:00

In Uitenhage sit die Dierebeskermings- vereniging in ’n verknorsing. Sy huurooreenkoms het in Desember verstryk en sedertdien kry hy geen bydrae van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit nie.

Deidré Swift, voorsitter van dié tak, het slapelose nagte hieroor. Die metro het nog nie hul huurooreenkoms goedgekeur nie nadat hulle die aansoek ’n jaar gelede ingedien het.

Volgens Swift was ’n vergadering wat Donderdag tussen die DBV en die metro-amptenare van openbare gesondheid gehou is, net tyd mors.

“Ek is baie teleurgesteld, want die verga-dering het nie nuwe inligting opgelewer nie. Hulle kon nie redes verstrek waarom ons huurooreenkoms, wat al in Desember verstryk het, nie onderteken is nie. Hulle kon hulle ook nie daartoe verbind om dit wat hulle ons skuld voor Maandag te betaal nie.”

Volgens Swift het die DBV 11 personeellede van wie 2 se salarisse deur die metro betaal moet word. “Al wat die amptenare op die vergadering gesê het, is dat hulle die proses gaan probeer versnel.”

Kupido Baron, munisipale woordvoerder, het gesê ’n proses gaan binnekort begin om die huurooreenkoms en diensvlakooreenkoms met die DBV op Uitenhage te finaliseer.

“Die tussentydse reëling is die onder- tekening van ’n maand-tot-maand-huurooreenkoms wat die betaling van die agterstal-lige geld aan die DBV sal bespoedig.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

6 myths about male cancer
Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.