Mieke laat haar hare waai vir kanker

2016-01-21 06:00
=Yolandie Liebenberg van Cutting Edge meet Mieka McMahon se hare voor dit gesny word. Dit was 70cm lank.

=Yolandie Liebenberg van Cutting Edge meet Mieka McMahon se hare voor dit gesny word. Dit was 70cm lank.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Graad 1 meisie van Uitenhage het na haar heel eerste haarkapperbesoek, uitgestap met dieselfde lengte hare as dié wat sy laat afsny het.

Mieka McMahon (6) se hare is nog nooit ge-sny nie. Nie haar kuif nie, nie haarpunte nie, niks nie. Daarom is haar byna 30cm haarlok baie spesiaal. Wat dit nog meer spesiaal maak is dat sy dit geskenk het aan die Kanker- vereniging van Suid-Afrika (Kansa). Hulle stuur dit aan ’n organisasie wat pruike van regte hare maak vir mense wat hul hare verloor het weens kankerbehandeling.

“Elke keer as ek haar hare wil laat sny sê haar ouma Marietha, nee, nee, nee ... wag tot sy in graad 1 is,” sê Megan McMahon, Mieke se ma wat self ’n gesonde bos lang hare het.

Mieka het verlede week ’n hele paar eerstes beleef. Sy het by Laerskool Hand-haaf haar skoolloopbaan begin en is daarna vir haar eerste haarafspraak by haarstilis Yolandie Liebenberg van Cutting Edge.

“Dit voel nie nou meer swaar nie! En dit is lekker koel,” het Mieka gesê na-dat byna die helfde van haar 70cm lang hare gesny is.

Volgens Liebenberg is Kansa se vereistes vir die skenking van mensehare vir pruike dat die bokstert wat afgesny word 25cm of langer moet wees. Verder moet die hare skoon en droog wees.

“Beide ente van die geknipte bokstert moet met rekkies vasgebind word voordat ons dit lugdigverpak en aan Kansa stuur.

“Die skenk-er, in hierdie geval Mieka, se naam en besonderhede word op die pakkie aangebring,” sê Liebenberg, wat al verskeie boksterte geknip het van mense wat hulle hare skenk aan kankerpasiënte.

Mieka is vas oortuig sy gaan weer haar hare laat sny en vir “’n ander dogtertjie gee wat siek is en nie hare het nie.”

  • Daar is ‘n behoefte aan donasies van gesonde mensehare vir die maak van pruike vir mense wat hulle hare verloor het weens intense kankerbehandeling. Vir meer inligting hieroor e-pos Esti Lindner van Kansa by elindner@cansa.org.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Who are the highest paid models of 2017?

From Kendall to Gisele, check out who are the top models of 2017

 
 

You won't want to miss...

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.