Mini meneer SA (4) het ’n groot hart

2018-09-20 06:01
=Tiaan Trosee Mini Mnr. SA 2018 van Despatch het ’n liefdadigheidsdag by Innibos gehou waar R2 000 vir die CMR ingesamel is. Hier is (van links) sanger Terence Ellis, Magda von Solms (CMR), Tiaan Trosee en Morkel du Toit (Innibos).                       Foto:VERSKAF

=Tiaan Trosee Mini Mnr. SA 2018 van Despatch het ’n liefdadigheidsdag by Innibos gehou waar R2 000 vir die CMR ingesamel is. Hier is (van links) sanger Terence Ellis, Magda von Solms (CMR), Tiaan Trosee en Morkel du Toit (Innibos). Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MINI Meneer Suid-Afrika, Tiaan Trosee (4) het ’n groot hart.

As deel van sy verpligtinge met dié titel voor sy naam, is ’n liefdadigheidsfunksie aangebied ten bate van vroue en kinders wat slagoffers is van mishandeling.

Die funksie, getiteld Hands Up Against Abuse, is by Innibos aangebied met die Christelike Maatskaplike Raad as die begunstig-des.

’n Totaal van R2 000 is ingesamel en aan Magda von Solms van die CMR hoofkantoor in Port Elizabeth oorhandig.

Plaaslike sangers Terence Ellis, Karina Pattinson, Vernon Benecke en Wanda van Rooyen het opgetree.

Tiaan is die begin van die jaar in Pageants SA se Mr & Miss Jnr SA 2018 as Mini Mnr. SA 2018 gekroon.

Hy is by Brainy Tods op Despatch en gaan volgende jaar na Laerskool Frans Conradie se graad RR-klas.

  • Die televisiespan Kwêla is vandag op Despatch en gaan met Tiaan gesels oor sy take as Mini Meneer Suid-Afrika, kyk waar hy skoolgaan en ’n draai by sy ouerhuis in Azaleapark maak.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.