Musiek-piekniek nou deel van Anibrand

2016-01-14 06:00
<Joe Niemand is een van die gospelsangers wat op Sondag, 28 Februarie by die KykNET Jukebox-piekniek gaan optree op Brandwag se hoofsportveld. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Musiek-vir-die-gees is vanjaar vir die eerste keer deel van die Anibrand gesinsfees wat vanaf 25 tot 28 Februarie op Uitenhage aangebied word.

’n Hele paar gewilde gospelsangers sal op Sondag, 28 Februarie by die KykNET Jukebox-piekniek optree op Brandwag se hoofsportveld. Daar kan na sangers soos Joe Niemand, Pieter Koen, Leah, Jennifer Zamudio en Bobby van Jaarsveld geluister word.

Dié fees word nie meer deur Brandwag Hoërskool aangebied nie en die naamreg is oorgeneem en verander na Anibrand.

“Dit is ’n gesinsfees en die wins sal vir liefdadigheid aangewend word,” sê Tossie van Loggerenberg, van die Anibrand-feeskomitee.

Volgens Karen Basson, mede-organiseerder het die Anibrand, as gemeenskapsfees, projekte geïdentifiseer wat finansieël geondersteun gaan word. Geestesgesondheid se vier plaaslike huise vir verstandelik gestremdes is as die 2016 begunstigdes aangewys.

Op 25 Februarie tree Andries Vermeulen op en op 26 Februarie is dit Emo Adams se beurt in die Biertent (tafelbesprekings). Saterdag, 27 Februarie kom sangers soos Willem Botha, Blackbyrd, Lianie May, Jay, Theuns Jordaan, Snotkop en Francois van Coke aan die beurt.

Anibrand kaartjies is reeds beskikbaar. Stalletjiehouers kan aansoek doen deur Wilma te e-pos by wilma@anibrandfees.co.za of skakel 072 963 2206

  • Vir navrae oor die fees bel 074 867 5050 of admin@anibrandfees.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.