Musiekspel-gier waai oor na U’hage

2016-04-07 06:00
Nadia Kruger, Margaret Dorfling en Gloria Radyn van Bella’s is reg vir Uitenhage se eerste musiektriva musiekspel. Foto: HEILIE COMBRINCK

Nadia Kruger, Margaret Dorfling en Gloria Radyn van Bella’s is reg vir Uitenhage se eerste musiektriva musiekspel. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die gier van Musiektrivia, ’n opwindende nuwe musiekspel wat op die kassie uitgesaai word, het oorgewaai na Uitenhage toe en musiekliefhebbers gaan die kans kry om saam te speel.

Danksy Gloria Radyn, eienaar van Bella’s kos- kuierplek op die dorp, kry vriende en familie nou die geleentheid om op ’n ware hoë noot saam te kuier.

“Dit is regtig ’n lekker musiekspeletjie en mense geniet dit vreeslik. Jy hoef nie ’n musiek boffin te wees nie. Solank jy darem net ’n deuntjie of twee ken,” sê Nadia Kruger, bestuurder van Bella’s.

“Die aand is ideaal om so bietjie te vergeet van al die dinge wat ’n mens gespanne maak en net fun te hê.”

“Dit is ‘n groepspel, maar as jy dink jou kennis van musiek is goed, is jy welkom om die spanne ’n ding of twee te kom wys.”

Tripple M Music Productions is gesout in die aanbieding van die musiekspel. Vrae word gegee en dan word grepe uit liedjies gespeel of selfs kort videogrepe, waarna die spanne dan hulle antwoode gee.

“Mense raak baie opgewonde om te sien watter span se naam verskyn op die skerm as die wenner van ‘n kategorie,” sê Kruger.

Musiek oor alle eras word gespeel. Om deel te neem, is die koste R40 per persoon en dit sluit ’n verwelkomingsdrankie in. Daar sal kosstalletjies wees en vingeretes vir groepe kan vooraf bestel word.

  • Bella’s se Musiektrivia word op Vrydagaand, 15 April om 18:30 vir 19:00 aangebied. Om in te skryf bel hulle by 041 922 0010.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.