NMU: Studente se ouers wil deurdruk met regsoptrede

2016-10-13 06:00
Die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) is sedert 20 September gesluit weens betogings. ’n Groep ouers daag nou die NMU voor die hof weens “kontrakbreuk”.  Foto: Werner Hills

Die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) is sedert 20 September gesluit weens betogings. ’n Groep ouers daag nou die NMU voor die hof weens “kontrakbreuk”. Foto: Werner Hills

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Ouers van studente aan die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) sê hulle gaan deurdruk met regstappe om die akademiese program weer aan die gang te kry.

Zandile Mbabela, woordvoerder van die NMU, het gesê die situasie op kampus is “plofbaar” en dat dit onveilig is. Onderrig aan die NMU is sedert 20 September opgeskort weens ’n groep betogende studente van die #FeesMustFall-beweging.

Kobus Gerber, voorsitter van die nuutgestigte vereniging vir besorgde ouers, Captu, het gesê hulle ’n aansoek om ’n dringende interdik by die hooggeregshof in Grahamstad ingedien.

Daarin eis ouers dat die hof die NMU moet dwing om sy dissiplinêre kode vir studente toe te pas en ’n hooggeregshofbevel bekom teen onwettige optrede deur studente, asook enige personeel.

Luidens die aansoek het die NMU ’n “kontraktuele verpligting” om tersiêre onderrig te verskaf aan opbetaalde, ingeskrewe studente.

“Daarom het die universiteit ’n plig om ’n veilige omgewing te voorsien waarin onderrig kan plaasvind.”

Nicholas Nyati, die NMU se studenteraadsvoorsitter het gesê, “Ek kan sien hoe die internasionale studente om my sukkel en ek weet hoe die finalejaarstudente staatmaak op hul eindeksamen.

“As studenteraad is ons baie teleurgesteld om te hoor dat klasse nie soos aanvanklik beplan, hervat nie. Ons hoop die bestuur sal die universiteit binnekort kan oopmaak,” sê Nyati.

’n Woordvoerder van die betogende studente was nie vir kommentaar beskikbaar nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

6 myths about male cancer

It is important to be aware of the most prevalent cancer diseases amongst men in our country.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.