Nuwe PR in

2020-02-27 06:03
Frans Swanepoel (regs) van Despatch is as die nuwe proporsionele verteenwoordigende raadslid (DA) in Nelson Mandelabaai munisipale raad ingehuldig. Hier word hy deur Marshall von Buchenroder (links) van die DA-LUR van die provinsiale wetgewer gelukgewens met sy aanstelling. Swanepoel het ten doel om onder meer met die “Maak ons Metro heel” die basiese diensleweringkrisisse soos waterlekke en slaggate aan te pak.    Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Nuwe PR in
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.