Ontevredenheid oor Bokke-bus van roete afwyk

2019-11-14 06:01
Ondersteuners het vanaf 08:00 by “Four Ways” op die Bokke gewag. Foto: Wesley Klue

Ondersteuners het vanaf 08:00 by “Four Ways” op die Bokke gewag. Foto: Wesley Klue

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VERVOLG VANAF BL. 1

RADEMAN verduidelik dat die skuld nie voor hul deur gelê kan word nie, want hulle het geen aandeel in die beplanning van die toer gehad nie.

Opru het die teleurstelling aan Saru oorgedra, wat volgens Rademan ook die voorval betreur.

“Die beplanning moes beter gewees het. Die betrokkenes was Saru en die metro. Die unie kan en gaan nie verantwoordelikheid neem vir iets waarvan hulle nie in beheer was nie.”

Charmaine Williams, direkteur vir sport en ontspanning van die metro, wat met die reëlings vir die toer gehelp het, sê sy is daarvan bewus dat die skuld nou op haar gepak word.

Volgens haar was die besluit om die toer kort te knip, egter Saru s’n.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.