Pasop vir klipgooiers naby Despatch

2019-03-28 06:00
HEEL REGS: Die skade aan die voorruit van een van die motors wat met ’n klip op die R75 gegooi is.  FotoS: Verskaf

HEEL REGS: Die skade aan die voorruit van een van die motors wat met ’n klip op die R75 gegooi is. FotoS: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE polisie in Despatch waarsku motoriste teen jeugdiges wat voertuie op die R75 met klippe bestook.

Verskeie motors is die afgelope drie weke so beskadig, terwyl een motorryer se oog beseer is.

Kapt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, sê die klipgooiery het die afgelope drie weke veral naweke, op dié pad naby Daleview en Khayamnandi toegeneem.

Sy sê motoriste wat van Port Elizabeth na Uitenhage op die R75 ry, het deurgeloop.

’n Kind wat glo deel van die klipgooiery was, is Sondag (17 Maart) deur ’n motoris na die plaaslike polisiekantoor gebring.

Swart sê dié 9-jarige is vrygelaat sonder dat die saak na die hof verwys is, omdat die kind minderjarig is. Sy sê daar is wel met die kind se ouers gepraat.

Tsepo Ndwalaza, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, het bevestig ’n kind wat nege jaar oud is, word nie deur die hof vervolg nie en sulke gevalle word na die departement van maatskaplike ontwikkel-ing verwys.

Swart sê die polisie patrolleer die gebiede, maar doen ’n beroep op motoriste wat die klipgooiery sien, om hulle onmiddellik in kennis te stel.

  • Die Despatch-polisiekantoor kan by 041 933 8000 gebel word.
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.