Paul Kloppers hou kunsuitstalling

2018-11-08 06:02

’n KUNSUITSTALLING van skilderye en beelde deur Paul Kloppers word op 1 Desember gehou ten bate van NGK Despatch-Noord.

Kloppers het agt jaar spandeer aan sy opleiding as beeldhouer en skilder en hy beoefen steeds sy kuns op 73-jarige ouderdom.

Die kunsuitstalling word in die kerkgebou van Despatch-Noordgemeente gehou by Jakarandastraat 13. Dit sal om 10:00 geopen word en duur tot 15:00.

Toegang is R30 vir volwassenes en R10 per kind. Verversings en ‘n musiekoptrede is ingesluit.

  • Vir meer inligting oor die kunsuitstalling of kaartjies bel Catrien Kloppers by 041 933 3432 vir kaartjies.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.