Pay it Forward: Week se take vir positiewe verskil

2019-04-18 06:00
=LEERLINGE van Laerskool Handhaaf is aangemoedig om as deel van die Pay it Forward take te help om plastiek en papier op te tel. Hier is (voor van links) Anneli Gouws (PiF), Anton du Preez, Raymond Gouws, Matéo Share, Haylee Thysse, Elishia Saunders, Sonja du Preez (PiF), Morné Spies en Lizé Saunders. Agter is Nadia du Preez (Handhaaf onderwyser) en Nadine Raepsaet.                                               Foto:HEILIE COMBRINCK

=LEERLINGE van Laerskool Handhaaf is aangemoedig om as deel van die Pay it Forward take te help om plastiek en papier op te tel. Hier is (voor van links) Anneli Gouws (PiF), Anton du Preez, Raymond Gouws, Matéo Share, Haylee Thysse, Elishia Saunders, Sonja du Preez (PiF), Morné Spies en Lizé Saunders. Agter is Nadia du Preez (Handhaaf onderwyser) en Nadine Raepsaet. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

ONS het een aarde, wat doen jy om daarvoor om te gee?

Saterdag is aangewys as Pay it Forward (PiF) se uitdaging aan inwoners van Despatch, Uitenhage, Addo en Kirkwood om die omgewing waarin hulle bly skoon te maak.

“Dit is ’n eenvoudige en vinnige welwillendheidstaak. Net 10 minute se werk. Gaan tel die plastiek, papiere en ander rommel in jou omgewing op. As elkeen so ’n klein takie doen maak ons almal saam ’n groot verskil,” sê Lizé Saunders, ’n mede-organiseerder van die Pay it Forward Christusfees.

Pay it Forward strek oor die volgende 30 dae waarop inwoners uitgedaag word om daagliks ’n eenvoudige goed-doen-taak uit te voer.

“Die projek gaan om ’n verskil te help maak. Dit is dikwels die klein eenvoudige dingetjies, wat ons nie doen of sê nie, wat ’n groot verskil maak,” sê Lizé.

Verskeie skole is by die projek betrek en gaan oor die 30 dae aan van die take deelneem.

  • Vir meer inligting bel Lizé Saunders by 082 788 1201, Sonja du Preez (voorsitter) 079 337 1840 of gaan kyk op die Payitforwardchristusfees Facebook-blad vir volledige inligting.

Saterdag: Tel plastiek, blikkies en papiere op

Sondag: Neem boeke & tydskrifte vir ’n tehuis

Maandag: Bederf iemand met ’n koppie koffie/tee

Dinsdag: Glimlag vir iemand

Woensdag: Bemoedig iemand wat deur ’n moeilike tyd gaan

Donderdag: Skenk bloed en red ’n lewe

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.