‘Plat-op-aarde’ dominee maak U’hage draai

2016-04-07 06:00
=Ds. Riekert Botha is die gasprediker tydens ’n geestelike verrykingsnaweek wat op Uitenhage aangebied word.                                Foto: VERSKAF

=Ds. Riekert Botha is die gasprediker tydens ’n geestelike verrykingsnaweek wat op Uitenhage aangebied word. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Ds. Riekert Botha het op RSG bekend geword vir sy raakvat en plat-op-die-aarde benadering tot geestelike onderwerpe.

Die radioprogram “Brêkfis met Derrich” het sy gewildheid as predikant laat toeneem en deesdae tree hy landwyd op by geloofsbyeenkomste. Sy aktuele, maar ook eg Bybelse benadering tot geloofsake verleen aan hom ‘n geloofwaardigheid by sy luisteraars en lesers.

As bekende skrywer het hy boeke soos onder andere “Voluit Menswees”, “Pleisters vir die Siel” en “In Jesus se Voetspore” die lig laat sien.

Ds. Botha is die gasspreker en -prediker by ’n geestelike verrykingsnaweek wat deur NG Kerk Uitenhage-Oos op die dorp aangebied word. Die tema van die naweek is “Volg in die Voetspore van Jesus”.

Aktiwiteite begin Saterdag, 16 April om 08:00 met ‘n manne-ontbyt (R100/persoon) en die middag om 15:00 kom vroue byeen vir ‘n damestee (R70/persoon). Sondag, 17 April word die erediens om 09:00 deur Ds. Botha gelei en die fokus is dan op “Gesinne in die voetspore van Jesus”.

  • Vir meer inligting oor die naweek se verrigting bel Dorien Nel by 083 611 4367.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

And the Paws24 and Hill's winners are ...

Find out who the winners of our Paws24 pet pics and Q&a competitions are...

 

Paws

Keep your family and pets safe from rabies
5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.