Polisie soek tref-en-trap-bestuurder

2018-04-05 06:01
Foto ter illustrasie: Volkswagen Up. Foto: vw.co.za

Foto ter illustrasie: Volkswagen Up. Foto: vw.co.za

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Oos-Kaapse polisie is op soek na die bestuurder van ’n blou Volkswagen Up-motor wat glo Sondagoggend in ’n tref-en-trap-ongeluk betrokke was.

Rowan de Vos (31) van Gerald Smith-woonbuurt, is Sondagoggend omstreeks 03:00 in Caledonstraat op Uitenhage omgery. Volgens die polisie het ooggetuies beweer De Vos het langs die pad gestap toe ’n blou Volkswagen Up, wat in die rigting van Despatch gery het, hom raakgery het. De Vos is op die toneel dood, sê sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder. Die motorbestuurder het nie stilgehou nie. Enigeen wat inligting oor die voorval het, word gevra om sers. Aretha Sam, ondersoekbeampte, te bel by 041 996 4500.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.