Progress laat Despatch op sy neus kyk

2016-05-12 06:00
=Progress rugbyKlub se span afrigters (van links) Mervin Samuels, Granville Sepkitt en Zama Takai.                                                 Fotos: WESLEY KLUE

=Progress rugbyKlub se span afrigters (van links) Mervin Samuels, Granville Sepkitt en Zama Takai. Fotos: WESLEY KLUE

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Progress Rugbyklub het verlede naweek sy sesde oorwinning in ’n ry aangeteken na hulle sege oor Despatch Rugbyklub.

Die spanne van Uitenhage en Despatch se pak voorspelers het mekaar van die staan-spoor af behoorlik aangevat.

Progress was die span wat sommer in die eerste vyf minute die telbord begin verander. Met hulle vinnige spelpatroon het hulle ook daarin geslaag om in die eerste helfte hul bunuspunt aan te teken.

Despatch het in die tweede helfte met nuwe moed, vinnig teruggekom in die wedstryd en ’n drie binne die eerste minuut aangeteken.

Progress se verdediging was rotsvas. Veral Curtis Sias met sy plettervatte het onder sy opposisie gemaai. Sy briljante spel het gemaak dat hy as die speler van die wedstryd aangewys is. Progress het ’n totaal van sewe drieë gedruk teenoor Despatch se drie drieë. Die eindtelling was 39 - 26.

  • Progress bedank sy ondersteuners en nooi hulle hierdie naweek uit om die span te ondersteun in hulle kragmeting teen KwaNobuhle se Star of Hope.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.