Progress ontbyt met Allister Coetzee

2018-04-19 06:00
=Progress Rugbyklub het onlangs ’n ontbyt aangebied met voormalige Springbok rugbyafrigter Allister Coetzee as die gasspreker. Hier is (van links) Zenobia Thaver, Ivor Sias en Allister Coetzee.               Fotos:WESLEY KLUE

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Uitenhage se top klubrugbyspanne, Progress en Gardens, pak mekaar Sondag in die Wolfson-stadium. Dit is ’n kwalifiserende wedstryd vir die Gold Cup-liga en sal na verwagting ’n titaniese stryd wees. Die afskop is om 10:30. Progress is die verdedigende kampioene van die 2017 Gold Cup. Vervoer sal beskikbaar wees vir ondersteuners.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.