Rassie bring Webb Ellis-trofee ‘huistoe’

2020-03-19 06:03
Leerders sowel as onderwysers van die Hoërskool Despatch was verras met ’n besoek van Rassie Erasmus, oud-skolier en afrigter van die Springbokke se wêreldbeker-rugbykampi-oenspan. As oud-Despatcher het Rassie letterlik die Webb Ellis-trofee “huistoe” gebring. Leerders en onderwysers kon saam met Rassie en die trofee foto’s laat neem, maar niemand mag aan die trofee gevat het nie. Hier is Rassie saam met Colin Bartle (skoolhoof) en Elric van Vuuren, die skool se rugbyafrigter.                Foto’s:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Rassie bring Webb Ellis-trofee ‘huistoe’
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.