Rugbydans by Despatch rolbalklub gehou

2018-03-08 06:00

’n Rugbydans word op Vrydag, 16 Maart om 19:00 by die Despatch Rolbalklub gehou as ’n fondsinsameling vir Sonop rugbyspelers wat aan die jaarlikse Marlow-rugbytoernooi gaan deelneem. Kaartjies vir die dans is R50 per persoon en sluit ’n burger en chips in. Daar sal ook verskeie gelukkige trekkings wees.

  • Vir meer inligting bel Marcus by 083 323 9904 of Wendy 082 677 0630.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.