Skool vir tegniese en akademiese vaardighede

2016-11-10 06:00
McCarthy 1 Photo:

McCarthy 1 Photo:

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

McCarthy Meerstromige Skool het ‘n twee- ledige opvoedingsdoel - om leerlinge op aka-demiese sowel as tegniese vlak voor te berei vir hul toekoms.

Tegniese afdeling

Die behoefte na tegnici neem toe. By McCarthy word meganika, elektriese- sowel as sweis-opleiding aangebied met tegniese tekene (ingenieurs-grafieka) as ‘n verpligte vak.

Na afloop van ‘n leerder se tegniese oplei-ding by McCarthy kan hy/sy verder studeer by ‘n tegniese kollege of universiteit.

Sport

Sportsoorte soos rugby, netbal, sokker, krieket en landloop word aangebied. Daar is ook ’n stapklub waar leerders op sosiale vlak in die buitelug aktief is.

Maaltye & geen skoolgelde

Geen skoolgelde is betaalbaar nie. Matrieks word jaarliks blootgestel aan die wye keuse van beroepe tydens ’n besoek aan ’n georganiseerde beroeps-uitstalling waar prominente kolleges en universiteite is. Die departement van onderwys maak voorsiening dat gesonde maaltye daagliks vir elke leerder beskikbaar is.

Sterkte aan matrieks!

Die skoolhoof en personeel wens al hul matrieks sterkte toe met hulle finale eksamen.

Graad 8 nuwelinge

Graad 8 leerders moet op 10 Januarie 2017 om 08:00 by die skool aanmeld vir oriëntering.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.