Skoolhoof verruil das en hemp vir rok

2019-09-05 06:00
Randall Mapoe, skoolhoof van Laerskool Winterberg, het ingestem om sy das en hemp te verruil vir ’n rokkie en hoë hakskoene. Dit is nou as leerders die verlangde bedrag insamel tydens eerskomende Saterdag se Familie-speletjiesdag wat op Winterberg se sportveld aangebied word vanaf 08:00. Die publiek word uitgenooi om dit te ondersteun. Die speletjiesdag dien as ’n fondsinsameling om opvoedkundige toerusting te koop.           Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Skoolhoof verruil das en hemp vir rok
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.