Skoolkore tree op by Kerskonsert

2019-11-28 06:01

’n KERSKONSERT met optredes deur verskeie kore word Saterdag by Laerskool Winterberg op Uitenhage gehou as deel van die jaarlikse Straatkarnaval se vermaaklik-heidsprogram.

Dit is die inisiatief van koorleier Venita van Wyk van die noordelike areas se skool-koor-organisasie NASCO.

“Dit is ons sewende Kerskonsert en ons het vanjaar gedink om dit in Uitenhage te hou. Die leerders het vir die laaste maand elke Saterdagoggend by die verskillende deel- nemende skole geoefen,” sê Van Wyk.

Die Kerskonsert begin om 14:00 en die deelnemende laerskoolkore sluit in: Winterberg, Caritas, Dalrose, Despatch Primêre, Uitenhage Primêr sowel as die NASCO kinderkoor wat bestaan uit lede van verskeie laerskole in die Baai.

Daar is ook optredes deur gaskunstenaars soos The Creed, Dalestraat Congregational Kerk se seniorkoor, Uitenhage Kinderkoor en vele ander.

Die deure open om 13:30 en toegang is slegs R30 per persoon. – MEDEWERKER

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Most Read
News In Your Area
Top Lifestyle

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.