Skouspel van plaaslike talent by Opskopfees

2018-10-04 06:01
=Reëlings vir die Opskopfees op Despatch met sy eie skouspel van plaaslike sangers verloop seepglad. Hier is van die komiteelede van die fees (agter van links) André van der Bank (komitee/sanger), Heino, Jacques Saaiman, Belinda van der Bank (komitee) en Savanna. Voor van links is Tiffany, Chantelle Bosch en Karina Pattinson (komitee/sanger).                                               Foto:VERSKAF

=Reëlings vir die Opskopfees op Despatch met sy eie skouspel van plaaslike sangers verloop seepglad. Hier is van die komiteelede van die fees (agter van links) André van der Bank (komitee/sanger), Heino, Jacques Saaiman, Belinda van der Bank (komitee) en Savanna. Voor van links is Tiffany, Chantelle Bosch en Karina Pattinson (komitee/sanger). Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SKOUSPEL is nie net vir die nasionaal be-kende sangers nie. Op Despatch gaan ook ’n skouspel gehou word, maar met super plaaslike talent!

Dié skouspel met 13 sangers sowel as ’n dansproduksie deur die Natasha Tais Dansskool en kooroptrede van Laerskool Frans Conradie is deel van die Opskopfees wat op 27 Oktober by die Despatch Rugbyklub aangebied word. Die Opskop Skouspel se sangers is Karina, Gerrit de Jager, Jacques Saaiman, Tiffany Frost, Semandie, André, Chantelle Bosch, Wiehann, Ru-Ané, Chezane, Michael Fouché, Wanda van Rooyen en Heino.

Deur die loop van die fees sal verskeie plaaslike sangers optree soos Savanna, Elrize, Janecke, Elsabe, Jimbo Gordon, Despatchers Orkes, Chad, Johan Anker en Breë-straat Orkes. Daar is ook ’n item waar André van Huyssteen op kitaar vir Charmaine Kirton begelei.

ACVV Huis Najaar op dié dorp is die be-gunstigde van die fees. Daar sal ook stalletjies, boeresport, springkastele en speelplek vir die kinders wees sowel as uitstallings van motors en motorfietse.

By dié fees gaan dit nie net by sing en dans bly nie, daar gaan ook gestoei word op die rugbyveld. Bekende radio-omroeper en plaaslike sanger Gertjie de Jager gaan sy stoei-debuut hier vier. Dié Rise of Champions stoeiery word op 26 Oktober om 19:00 gehou.

  • Kaartjies vir die Opskopfees en Rise of Champions stoei is beskikbaar by Westway Tickets, Deli op Despatch of Karina 071 323 3503 of Belinda 061 001 7128.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.