Sonop se uitblinkers

2019-04-11 06:00
=LAERSKOOL Sonop atlete het op Cradock tydens die Oos-Kaap primêre skole provinsiale kampioenskappe, 13 medaljes gewen en 9 nuwe rekords opgestel. Agter van links is Dandré Leonard (gewigstoot - brons) en Nicole Snyman. In die middel is Marné Koen, Anrich Knoetze (75m hekkies - goud/rekord), Tunesian Basson, Liam de Kock (gewigstoot - brons), Jordan Strauss (verspring - brons) en Anria Vosloo (75m hekkies - goud/rekord; 150m hekkies - brons/ewenaar rekord). Voor is Liam Vosloo (70m hekkies - silwer/rekord), Mieke van Tonder (70m hekkies - silwer/rekord), Marko Ferreira, Juané Schuin (hoogspring - silwer/ewenaar rekord) en Hiren van Loggerenberg. Afwesig: Keanu Coetzer (gewigstoot - goud/rekord) en Reinhart Viljoen (diskus - goud/rekord; spiesgooi - goud/rekord; gewigstoot - silwer).               Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Sonop se uitblinkers
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.