Spur bergfiets-liga op U’hage gehou

2017-08-24 06:00
;Hier is die Tiere se span wat Saterdag aan die Spur MTB League gaan deelneem. Agter van links is Zirk Kemp (onderwyser), Brendon Powell, Franco McLeod, Ian Rudman, Gerrit Rautenbach en Michail Ellis. Voor is Luke Kemp en Ryno Gerber.                 Foto:VERSKAF

;Hier is die Tiere se span wat Saterdag aan die Spur MTB League gaan deelneem. Agter van links is Zirk Kemp (onderwyser), Brendon Powell, Franco McLeod, Ian Rudman, Gerrit Rautenbach en Michail Ellis. Voor is Luke Kemp en Ryno Gerber. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die derde been van Spur se taai berg- fiets-liga word Saterdag op Uitenhage aangebied by HTS Daniel Pienaar se bergfietsbaan vol uitdagings.

Verlede jaar was die Spur MTB League, soos dit bekendstaan, die grootste hoërskoolfietsryprogram in die wêreld met 10 500 deelnemers.

Die sport word beskou as aangenaam vir skolewedywering en ook ‘n gesonde tydver-dryf vir skoliere.

Die Spur MTB League bestaan uit vier bene wat in elke streek gehou word vir hoërskool sowel as laerskool bergfietsryers. Die finaal word in Oktober op Magaliesburg gehou waar die wenskool van elke ouderdomsgroep R10 000 gaan ontvang vir die ontwikkeling van die sport.

Vir Saterdag se deelname is daar verskillende ouderdomsgroepe vir seuns, dogters sowel as vir gemengde spanne. Individue is ook welkom om in te skryf.

Die registrasieproses vir deelname aan Saterdag se bergfiets-uitdaging is vanaf 09:00-12:00 by HTS Daniel Pienaar se hoofsportveld en klubhuis.

Die nasionale eindronde is in Oktober in Magaliesburg.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.