Spur bergfietswedren finale by DP gehou

2016-08-18 06:00
;DP se bergfietsryers wat Saterdag aan die Spur Bergfietsreeks-wedren op die skoolterrein gaan deelneem.     Foto: ANTON HAVENGA

;DP se bergfietsryers wat Saterdag aan die Spur Bergfietsreeks-wedren op die skoolterrein gaan deelneem. Foto: ANTON HAVENGA

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Jong bergfietsryers pomp bande, gaan hul fietsratte na en probeer die senuwees kalmeer, want Saterdag word die finale ronde van die gewilde Spur Skole Bergfiets-reeks by Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar gehou.

Fietsryers van verskeie skole uit die metro gaan deelneem. Elke deelnemer wat die wedren klaarmaak sal ’n medalje ontvang en daar is hope gelukkige trekkings. Skoliere wat lus is om op hul fietse te klim en die baan aan te vat kan nog Saterdagoggend by die skool inskryf.

Dit beloof om ’n opwindende wedren te wees met ’n gedeelte van die baan wat deur die werkswinkels kronkel.

Die Spur Skole Bergfiets-reeks se nasionale kampioenskappe word in Oktober by Maga- liesburg gehou. Dit is vanjaar die agtste agtereenvolgende jaar wat dié bergfiets-reeks gehou word en die deelnemergetalle bly toe-neem. Vanjaar het fietsryers van meer as 480 Suid-Afrikaanse skole ingeskryf.

  • Daniel Pienaar is die afgelope twee jaar die wenners van die hoërskole- afdeling in die Oos-Kaap.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.