Steel pa se hart met tuisgemaakte geskenk

2016-06-16 06:00

Jy wonder seker wat om vir jou pa te koop vir Vadersdag. Eintlik is die beste geskenk aan jou pa, jou liefde en iets vanuit jou hart.

Maar hier is ’n paar idees vir tuisgemaakte geskenke wat ’n pa se hart baie trots sal maak:

Handgemaakte familieboom

Neem ’n groot stuk wit karton. Teken ’n boomstam met takke daarop. Kry jou boeties en/of sussie/s bymekaar en verf een hand van elkeen met verskillende kleure verf. Druk dan elkeen se hand bo-op die boomstam om die boom se “blare” te vorm.

Pa se motorwas-emmer

Kry ’n ou emmertjie, verkieslik ’n metaal ene. Verf dit met emaljeverf in ’n mooi kleur en wanneer dit droog is, kan jy die emmer verder versier met permanente koki-penne en skryf “Pa se motorwas-emmer” daarop.

Maak die emmer dan vol met bekostigbare motorwastoebehore soos sagte lappe, sponse asook motorsjampoe, -was en -lugverfrissers.

Pa se eetgoed

Maak ’n mooi groot fles vol van pa se gunstelingneute, biltong of lekkers. Kry wit etiketpapier. Sny ’n etiket in ’n mooi vorm, groot genoeg om daarop te plak.

Versier dit kleurvol en skryf iets moois vir pa daarop.

Sit ’n mooi helderkleurige lint om die fles, en pa se geskenk is reg.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

And the Paws24 and Hill's winners are ...

Find out who the winners of our Paws24 pet pics and Q&a competitions are...

 

Paws

Keep your family and pets safe from rabies
5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.