Storie-aand: Lag jou sorge weg

2016-10-13 06:00
=Bella’s se eerste Stoepstorie-aand word Saterdag gehou. Hier is (van links) Bella’s se eienaar Gloria Radyn saam met ramkatte Conrad van Rooyen en André Alberts sowel as Nadia Kruger, ook van Bella’s.                                        Foto:HEILIE COMBRINCK

=Bella’s se eerste Stoepstorie-aand word Saterdag gehou. Hier is (van links) Bella’s se eienaar Gloria Radyn saam met ramkatte Conrad van Rooyen en André Alberts sowel as Nadia Kruger, ook van Bella’s. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

“Só geselsprogram moet jy nie eers pro-beer formeel aanbied nie. Dit begin uit die heup, en as mense eers die lag vat, loop die stories hul eie pad!”

Só sê André Alberts, een van Luiser!FM se ramkat-aanbieders oor eerskomende Saterdagaand se stoepstorie-kuieraand by Bella’s se Stoepstories op Uitenhage. Alberts en sy omroeperskollega Conrad van Rooyen sal daar wees en die storie-enjins start en aan die hardloop hou.

Gloria Radyn, eienaar van Bella’s, sê sy het al geruime tyd met die idee geloop om só ’n buitelug kuieraand rondom knetterende vure aan te bied.

“Nou gebeur dit. Ek is baie opgewonde want ons skop op ’n baie goeie voet af met Wicus van der Merwe as ons spesiale gas.”

Die ander gaste is plaaslike sanger Gerhard Pace wie bekendheid verwerf het met sy liedjie “Vat my huistoe” en John Dirker van die Baai wat van Johnny Cash se liedjies gaan sing sowel as die liedjieskrywer Koe-koes Bezuidenhout.

Dit is die eerste interaktiewe gesellige saamkuier vir die span van Bella’s sowel as die Luiser!FM aanbieders.

André sê, “Ek dink dit kan die begin wees van iets wat kan groot gaan.”

Groot kan dit definitief raak, want Gloria sê hulle maak reg vir ’n paar honderd mense (geen o.18 jariges) om die kuieraand by te woon. Dit begin om 18:00 vir 18:30 en die dansbaan gaan ook oop wees.

  • Kaartjies vir Saterdagaand se stoep- stories is R140 en sluit ligte verversings in. Vir groepbesprekings of kaartjies bel Nadia of Gloria by 041 922 0010.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.