Strelitziadam is steeds ’n gevaar

2020-03-26 06:01
Bly weg van Strelitziadam. Dit is die boodskap van Pieter Terblanche, wyksraadslid op Uitenhage. Dié dam is nog nie veilig verklaar nadat daar in Februarie ’n 60mm-Chinese mortier, ’n RGD 5-handgranaat en ’n POMZ-landmyn (personeelmyn) gekry is nie. Die dam was sedert Oktober tot Desember 2019 gesluit nadat 19 mortiere in die dam aangetref is. Dit is daarna veilig verklaar, maar nadat daar in Februarie nog toestelle gevind is, word die dam steeds as ’n gevaarsone beskou.Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Strelitziadam is steeds ’n gevaar
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.