Student stel debuut digbundel vry

2017-03-23 06:03
=Ronnie Strydom.    Foto:KAREN PIENAAR

=Ronnie Strydom. Foto:KAREN PIENAAR

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Ronnie Strydom (21) het sy debuut-digbundel, so u, doop ‘n os bekendgestel.

Hy is ’n nagraadse student aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit waar hy verlede jaar sy BCom-graad verwerf het.

Strydom was in 2013 die top presteerder en hoofseun by Brandwag Hoërskool en in 2014 een van die ontvangers van die gesogte NMMU visekanseliersbeurse.

In sy matriekjaar het Strydom op Litnet gedebuteer met enkele van sy gedigte. In sy eerste jaar op universieit is van van sy gedigte opgeneem in die ATKV/JIP-digundel: Ek en Als Tussenin.

Strydom, ’n top NMMU akademiese pre-steerder in rekeningkunde, is lid van die PinnAcle Leierskap program, wat studente begelei as toekomstige sakeleiers.

Bekende sanger en digter dr. Koos van der Merwe was genader om sy mening te gee oor Strydom se werk.

“Strydom neem ‘n mens op reis. Na donker plekke en hoopvolle plekke. Vir almal wat ‘sonstrale soos balke rondsleep’ en wens om ‘die maan se benediksie soos ‘n mantel’ te kan dra, is hierdie gedigte bakens op die roete,” het dr. Van der Merwe gesê.

Volgens een van Strydom se mentors, prof. Marius Crous, óók ‘n digter, “is daar ‘n paar mediese dokters wat as digters onthou sal word, maar daar is beslis nie veel rekenmeester-digters nie.”

Hy beskou Strydom se volgehoue voorliefde vir die digkuns die genotlikste van sy interaksie met hom.

Strydom se digbundel is uitgegee deur Jessica Knoetze-Raper. Om een van Ronnie Strydom se digbundels aan te skaf e-pos ronnie.strydom@gmail.com

(-Heilie Combrinck)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.