Studiebeurse aangebied deur Rotariërs

2018-01-18 06:00

Die Rotariërklub van Uitenhage bied bystand vir behoeftige studente wat hulle studies wil voortsit aan ’n Suid-Afrikaanse opvoedkundige instansie.

Studente wat ten minste ’n C-gemiddeld in hulle matriek-eindeksamen behaal het, of wie reeds by ’n tersiêre instansie studeer, word uitgenooi om aansoek te doen vir die beurs.

Aansoekers moet oor addisio-nele finansiering beskik aange-sien die bedrag wat deur die Rotariër-trust toegeken word moontlik nie voldoende mag wees vir ’n volle jaar se studies nie. Die beurs word slegs vir ’n jaar toegeken.

Beurshouers mag wel weer aansoek doen vir moontlike toekenning van die beurs vir ’n daaropvolgende studiejaar.

’n Afskrif van die laaste IRP5 vorm of laaste belastingaanslag van die persoon verantwoorde-lik vir die studiegelde word verlang met die indiening van beursaansoeke.

Aansoekvorms is beskikbaar by die UD Nuus-kantoor, Graaff Reinetweg 73, Uitenhage. Slegs afskrifte van die verlangde dokumente moet saam met die aansoekvorm ingedien word.

Aansoeke kan in ’n koervert by die UD ingegee word of pos dit na: Die Sameroeper, Opvoed-kundige Bystand-trust, De Jongh-rylaan 30, Uitenhage, 6229.

  • Geen aansoeke word teruggestuur nie. Suksesvolle kandidate sal gekontak word. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 7 Februarie 2018. Geen laat aansoeke.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.