Televisie-opname van skoolkore

2016-08-18 06:00

Die Sing in Harmonie-span onder leiding van Anthony Bougas besoek eersdaags Uitenhage.

Hierdie kompetisie dien as ‘n platform vir laerskoolkore regoor die land om koorsang te bevorder. Die televisie-opname word Woensdag, 31 Augustus by die gasheerskool, Laerskool Innes, gedoen.

Victory Christian School en Riebeek College se seniorkoor, asook die junior- en seniorkore van Laerskool Innes tree tydens hierdie spesiale geleentheid op. Dié skole vorm deel van die suidelike streek en groot pryse is op die spel.

Kaartjies is R70 per persoon en is beskikbaar by Laerskool Innes 041 992 3821, Riebeek College 041 992 2442 en Victory Christian School 042 296 0500.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.