Tiere spog met vier nuwe onderwysers

2019-07-18 06:00
=VIER nuwe onderwysers is die afgelope semester by HTS Daniel Pienaar aangestel. Van links is Justin Benn (LO en NS), Paul Ludeke (meganiese tegnologie), Kobus Vosloo (IGO) en Wesley Schultz (elektriese tegnologie). Menere Benn (DP hoofseun 2011), Ludeke en Schultz is almal oud-Tiere terwyl Vosloo ’n oud-Drakie (Hoërskool Despatch) is. Al vier onderwysers is aktiewe sportmanne en ook entoesiasties by Tieresportafrigting betrokke. Die Tiere vertrou dat hierdie onderwysers ‘n gelukkige onderwysloopbaan by die skool sal geniet.                        Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Tiere spog met vier nuwe onderwysers
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.