Tiere verwelkom nuwe skoolhoof

2018-05-03 06:01
=Samuel “Sampie” Marais is aangestel as die skoolhoof van HTS Daniel Pienaar.      Foto:VERSKAF

=Samuel “Sampie” Marais is aangestel as die skoolhoof van HTS Daniel Pienaar. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SAMUEL “Sampie” Marais is aangestel as die nuwe skoolhoof van HTS Daniel Pienaar op Uitenhage.

Marais is ‘n Tier in murg en been. Hy het die senior fase van sy skool-loopbaan by die skool voltooi en is in 1984 as Technika Elektries-onderwyser by HTS Daniel Pienaar aangestel. In 1992 is Marais tot departementshoof bevorder en in 2015 het hy die leisels as adjunkhoof oorgeneem. Hy het as skoolhoof waargeneem sedert die aftrede van die vorige skoolhoof, Nico Claassen.

Daniel Pienaar lê die Marais-gesin na aan die hart want die nuwe skoolhoof se vrou onderrig al jare lank Engels by die skool en is ook ’n vakhoof. Twee van die egpaar se seuns is ook Tiere. Dieter, ’n hoofleier, is in matriek en Karel Otto is in graad 9. Hul jongste, Conrad, is nog op laerskool maar tel die dae totdat hy ook sy streepbaadjie kan aantrek.

Marais sê sy visie vir HTS Daniel Pienaar is dat die skool waardege-drewe, toonaangewend en innoverend van aard sal bly en dat die trotse tradisies van 123 jaar uitgebou sal word.

“Ons wil daarop voortbou dat leerders, ouers, onderwysers en veral oudskoliere en ondersteuners betrokke bly en tuis voel by Daniel Pienaar en deel bly van die Tierfamilie,” sê Marais. - VERSLAGGEWER

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.