Trein wen met nét ses minute

2019-08-22 06:00
In die kategorie vir hoërskole was die Bergsig 2-span van Uitenhage die wenners (2:16:02). Brandwag was tweede (2:23:35) en Bergsig 1 derde (2:25:34) met DP Landlopers vierde (2:28:26). Die eerste agt plekke in dié kategorie was almal skole van Uitenhage. Hier is die Bergsig 2-span saam met van die Isuzu Southern Kings-rugbyspelers wat ook deelgeneem het. Laerskool Handhaaf was derde in die kategorie vir laerskole (2:35:34) met Sonop se spanne in vierde (2:51:29) en vyfde (2:55:48) plekke.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Trein wen met nét ses minute
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.