Vars brood, tuiskos, kunsgoed en vellies

2018-06-28 06:03
<Die span vroue van Koffiehuis (van links) Felicia Latola, Sara Tshona, Tayla Mance, Gloria Radyn, Koffiehuis, Uitenhage Fotos:HELIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

BY Koffiehuis is daar lekker vars tuisgebakte brood, heilsame tuiskosse, kunsgoed, heerlike koeke, klassieke vellies en natuurlik koffies te kies en keur.

Gloria Radyn wéét hoe om ’n kuierruimte te omskep sodat daar rus vir ’n gejaagde siel is. En sy wéét wat om te bedien om die honger lus op ’n maag te stil.

Gaan loer maar in by die Kaaps Hollandse huis wat in 1815 by Cuylerstraat 13 op Uitenhage gebou is en maak jou tuis waar dit mooi en lekker is.

Geskenke

Tussen die armlengte dik mure en geelhoutplafonne is daar ’n verskeidenheid geskenke, oudhede, Redemption leerskoene en in die voorkamers kan mens aansit vir ontbyt, ligte etes of kookkosse.

Wegneem gekookte maaltye & tuisgebak

Wegneemetes is ook beskikbaar en dit is veral Koffiehuis se gekookte maaltye - as wegneem-etes of afgelewer - wat al meer in gewildheid toeneem. Gloria plaas op ’n Maandag op Koffiehuis se Facebook die week se spyskaart en daarvolgens kan ’n mens jou bestellings plaas.

Koffiehuis se tuisgebakte brode en roosterkoeke is ook wenners!

Koffie en funksies

As dit by die koffie van Koffiehuis kom is daar verskeie van Mastertons se geure wat geniet kan word.

Koffiehuis se deure staan oop vir privaatfunksies op bespreking. Buite is daar ruim parkering en vir die kleinspan is daar speelplek binne en buite.

Koffiehuis is weeksdae en Saterdae oop vanaf 08:00 tot 16:30 en Sondae slegs vir privaatfunksies.

  • Gloria Radyn 071 199 2129.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

How your dog can tell what you’re feeling

Researchers have found a specific area in a dog’s brain that recognises human faces – a finding that may help to explain why dogs are so sensitive to human social cues.

 

Paws

Share your 67 minutes with animals in need this Mandela Day
Kevin Anderson’s dog is winning at Instagram!
Kim Kardashian-West buys fake testicles to boost her dog’s self-esteem
10 tips on exercising your dog
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.