Varswater hengelaars kan groot pryse wen

2017-12-14 06:01
Varswaterhengelaars kan die naweek ’n draai by Extreme Marine maak waar Springbokhengelaars raad gaan gee oor aas en toerusting om vis soos hierdie karp uit te trek. Foto:VERSKAF

Varswaterhengelaars kan die naweek ’n draai by Extreme Marine maak waar Springbokhengelaars raad gaan gee oor aas en toerusting om vis soos hierdie karp uit te trek. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Varswater hengelaars staan die kans om hierdie naweek ’n vroeë Kersfees te geniet by Extreme Marine Fishing Tackle & Bait Shop se demonstrasies en gespreksessies.

Hengelaars wat vrae het oor hoe om die groot een te vang, watter aas is die beste of watter toerusting om te gebruik, sal antwoode kry by twee Springbok varswaterhengelaars. Springbok Tobias Verwey en ’n spanmaat sal ’n draai maak by Extreme Marine se Big Bash wat vanaf môre tot Saterdag gehou word.

“Alle vissermanne en -vroue is welkom om te kom inloer en om aan die gesprekke deel te neem. Daar is ook klomp gelukkige pryse wat wag om gewen te word,” sê Marlon George, eienaar van Extreme Marine by Johnstraat 33.

Mense wat R500 of meer by die winkel spandeer staan die kans om ’n prys te wen wat enigiets insluit van ’n pet, katrol, visge-rei tot kamptoerusting.

’n Addisionele prys, ’n 20 liter Safari Chiller koelerboks ter waarde van R1 800 gaan gewen word deur ’n gelukkige kliënt wat R1 000 of meer by die winkel spandeer. Dié wenner sal aan die einde van Desember aangekondig word.

Twin Series sal uitstallings van hul visstokke en visgerei hou.

Die spesiale visvang-demonstrasies en uitstallings word Vrydag vanaf 08:00-17:00 gehou en Saterdag 08:00-14:00.

  • Vir meer inligting bel 041 922 4820.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.