Versorgers nou reg vir tuisverpleging

2016-08-11 06:00
=Dié groep studente het hulle kursus in versorging voltooi by ACVV Aandmymering. Voor van links is H. Welgemoed (opleidingsuster), Nomfusi Gqirana, Nayleen Muller, Angelica Steyn, Janice van Staden, Rowladine Landoe en Edith Geduld. Agter is Perocina MacMaster, Sade Petrus, Fezeka Mantla, Gendra Deysel, Gaynore Borcherds, Donita Bezuidenhout, Jemmah Groenewald, Antionette Arries, Jonnita Tuck en Catherine Botha (opleidingsuster).              Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Groep studente het verlede week hulle ses maande (sommiges 12 maande) kursus in versorgings-opleiding by Aandmymering Tehuis vir Ouer Persone voltooi en is nou gereed om hulp te verleen met tuisversorging.

Dié kursus is aangebied deur Catherine Botha en suster H. Welgemoed.

“Die studente het teoretiese en praktiese opleiding ondergaan en word na hulle suksesvolle voltooiing op aanvraag uitgeplaas vir tuisversorging en as saalhulpe,” sê Catherine Botha, wie bekend is vir haar opleiding van versorgers.

  • Vir meer inligting oor die versorgers bel Amanda Croucamp by 041 992 1510.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Most Read
News In Your Area
Top Lifestyle
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.