Versorgers reg om in gemeenskap te help

2019-02-07 06:00
<Tuisversorgers wat hulle kursus by Aandmymering tehuis vir ouer persone voltooi het is (voor van links) Nicole Claassen, Sylvia McLean, Lungelwa Mathiso, Amanda Links en Danel Saayman. Agter is suster Catrien Marais, Wilma Adams, Kyla Olivier, Tanya Nel, Elna James, Stella January, Anieka Wait en suster Jackie Swanepoel.       Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Tuisversorgers wat verswaktes of bejaardes in hulle eie wonings versorg is ’n groeiende behoefte in die gemeenskap.

Om in dié behoefte te voorsien word daar 6-maande kursusse in tuisversorging aangebied op Uitenhage by Aandmymering tehuis vir ouer persone.

Susters Catrien Marais en Jackie Swanepoel is in beheer van die opleiding. ’n Groep van 30 tuisversorgers het verlede Vrydag hul sertifikate ontvang na die suksesvolle vol-tooiing van die kursus. Hulle is nou gereed om in die gemeenskap van diens te wees.

Wat is tuisversorging?

Tuisversorgers vervul ’n belangrike rol in die lewe van bejaardes wat verkies om in die veiligheid en gemak van hul eie wonings versorging te ontvang.

Hul besoeke hang af van individue se behoeftes en toestand.

Die minimum tydperk is 5 ure per dag en hul verskaf ook 24 uur versorging. Tuisversorgers help ook persone met Alzheimersiekte en demensie wat nog in hul eie woonplekke is.

  • Die volgende 6-maande kursus begin op 31 Julie 2019. Vir meer inligting bel Estie by 041 992 1510.
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.