Versorgers reg vir hulp tuis

2017-02-02 06:02
=Hierdie groep tuisversorgers is nou reg om hul gemeenskap te dien. Voor van links is Fredoline Everts, Roseline Prins, Bernadette Booisen, Jodine Moos, Alicia Johnson, Haroline Mazina, Aretha Hartlief, Nicole Hendricks. In die middel is Amore Beer, Sophia Hoffman, Sumaya Malgas, Lizaan Arends, Shinene van Wyk, Amanda Mnikina, Amber Thanna, Zaydine James, suster Hester Welgemoed en suster Elize du Toit. Agter is Charlotte Swartbooi, Alicha Nell, Anston Jantjies, Elizabeth Williams, Charmonique Hardy. Afwesig: Alida Maarman en Kaylene Draghoender.                                                         Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Groep tuisversorgers het verlede week hul 6 maande kursus in tuisversorging van ouer persone voltooi en is nou gereed om in die gemeenskap van diens te wees.

Die kursus word in Aandmymering tehuis vir senior burgers aangebied met suster Hester Welgemoed in beheer van die opleiding. Sy word bygestaan deur suster Elize du Toit.

  • Die volgende kursus word vanaf 1 Augustus 2017 aangebied. Vir meer inligting oor die kursus of tuisversorgers bel Estie by 041 992 1510.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Most Read
News In Your Area
Top Lifestyle

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.