Vliegduif haal

2017-11-16 06:00

Die onlangse Nasionale Hok duiwe-veiling wat op Despatch gehou is was ‘n groot sukses. Die hoogste prys, R21 000, is betaal vir die wenduif van die finale wedvlug.

Jacques Poggenpoel het spesiaal vanaf Rustenburg gekom om dié duif te koop.

“Van die ander duiwe wat ook goeie pryse behaal het is vir die beste duif R11 500 en ‘n Grizzle wyfie is vir R17 500 verkoop. Daar gaan nou met die duiwe geteel word en hopelik sal hulle hul goeie gene oorgedra word,” het Hennie le Roux van die Nasionale Hok op Despatch gesê.

Daar is nog enkele duiwe te koop en belangstellendes kan met Jos Erasmus vooraf reël vir besigtiging van dié duiwe.

Inskrywings vir die 2018 wedvlug-seisoen is reeds in die hok. Die koste is R5 900 vir ‘n span van 8 duiwe en enkel inskrywings is R900 per duif.

Volgens Le Roux word sindikate gevorm om die kostes te verdeel en die publiek is welkom om ook in te skryf.

Die 2018 wedvlug-seisoen se prysgeld vir die wenduif is na verwagting weer R50 000, afhangende van die aantal inskrywings.

  • Inskrywingsvorms vir aanstaande jaar se Nasionale Hok wedvlugte is be-skikbaar by Boertjie Nell 083 709 2067 of by Tien Jordaan 082 653 4119.
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 

Enter the examination number or search by province or school (NSC Students) to view results.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.