VLV brei palmpoppies vir kinderslagoffers

2019-08-22 06:00
Vroue van die VLV Carpe Diem-tak op Uitenhage, sowel as lede van die publiek, het 85 palmpoppies gebrei wat aan kinderslagoffers van seksuele misdade of mishandeling geskenk is. Adelette Phillips (links) van die KwaNobuhle Outreach Centre het die poppies in ontvangs geneem. Dit word palmpoppies genoem omdat so ’n poppie in die palm van ’n kind se hand vasgehou kan word, om hul meer gerus te stel indien hulle moet getuig. Daar is 85 poppies gebrei omdat dit vanjaar die Vroue Landbouvereniging Kaapland se 85ste bestaansjaar is. Elsje Ferreira (middel) is Carpe Diem se voorsitter en die projek is deur Laurinda Samson (regs) geloods. Die publiek word bedank vir die skenking van wol vir die projek.       foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VLV brei palmpoppies vir kinderslagoffers
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.